Twee keer per jaar – op 1 Mei (openbare vakansiedag) en die eerste Saterdag van November, hou Oranjehof sy baie gewilde “Markdag”. Sien ook die foto’s onder die opskrif “Markdag” hierbo.