Komende gemeenskapsgeleenthede by Oranjehof

Markdag

Twee keer per jaar - op 1 Mei (openbare vakansiedag) en die eerste Saterdag van November

Ons baie gewilde Markdag vir almal

Kaasoggend

Laaste Vrydag van Elke Maand

 

plaaslik vervaardigde Hollandse kaas asook ander ingevoerde produkte

Die Nederlandse Winkel

The Dutch Shop

Winkel is oop vir inwoners en die publiek elke Vrydag van 11:00 – 13:00 en die laaste Vrydag van die maand van 08:00-13:00.

Kersfeesete slegs vir inwoners